Craig Stevens (akteur)

Craig Stevens
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gail Shikles Jr.
Geboorte (1918-07-08)8 Julie 1918
Sterfte 10 Mei 2000 (op 81)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1939–1988
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Craig Stevens (8 Julie 1918 – 10 Mei 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Deadly Mantis (1957) en Gunn (1967), en in die televisiereekse Peter Gunn (1958) en The Invisible Man (1975).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search